Jou Geestelike Tuiste

“Hom verkondig ons, terwyl ons elke mens vermaan en elke mens in alle wysheid onderrig, om elke mens volmaak in Christus Jesus voor te stel…”

                                                                                              -Kol. 1:28-

Ons Kern Waardes as Gemeente

  • Die Goddelikheid van die Here Jesus Christus.
  • Redding deur verlossing en wedergeboorte alleen.
  • Heiligmaking, gevolg deur ‘n heilige lewenswandel.
  • Die onfeilbare woord van God.
  • Die wederkoms van die Here Jesus Christus.
5933736_orig
5377245_orig

Kerkgenootskap

Kerk van die Nasarener

Kern Waardes waarin ons glo as kerkgenootskap

christian-people_icon_v2
Christelikekerk
RED DIE VERLORENES
ONS IS CHRISTENMENSE
holiness-people_icon
Heiligheidskerk
VORMING VAN DIE GEREDDES 
ONS IS HEILIGHEIDSMENSE
missional-people_icon
Sendingkerk
STUUR DIE GEVORMDES
ONS IS SENDING MENSE

Wat gebeur deur die week?

Sondae: Voorsang Oefening
Ons oefen elke Sondag om 09:00
Sondae: Erediens
10:00-11:00
Sondae: Jeug-Selgoep
17:00-19:00
mission_stmt